| Modulekode | KKR 740 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Toepassing en terminologie van CIDB geëndosserde standaard kontrakte, behalwe JBCC (GCC, NEC en FIDIC); gevallestudies. Alternatiewe dispuutskikking: bemiddeling, beoordeling en arbitrasie; litigasie - 'n oorsig; deliktereg; verwaarlosing en skade aan eiendom. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | KKR 730 GS |
| Kontaktyd | 4 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App